Upcycle Furniture Workshop Weekend

March 19

upcycle furniture weekend workshop

Kosbare Herinneringe

February 24

Vandag se foto albums is waarlik ‘n fees vir die oë, met allerhande kreatiewe idees en uitvoering.  Saterdag op Ontbytsake, het ons Brother se ScanNCut masjien gedemonstreer.  Dit is ‘n baie veelsydige masjien!  Ons wys jou hoe om hierdie oulike gallery aanmekaar te sit. Klik op die prent hieronder om die projek af te laai.  Vir meer inligting oor hierdie merkwaardige produk van Bother klik hier.

Brother ScanNCut

My hartjie, my liefie …

February 17

Soos gesien op TV!  Hierdie slag wys ons jou hoe om ‘n vaal t-hemp op te kikker met mooi boduurwerk, deur die Brother Innov-is V3 masjien. Klik op die prent om hierdie projek af te laai.  Om meer inligting te bekom oor hierdie borduurmasjien kliek hier.

brother slurb

Van moeg tot modieus in ‘n middag!

February 8

Soos gesien op TV!  Klik op die prent om hierdie projek af te laai.

Ontbytsake_stoel_splurb

Freebies! We love them!

January 31

We love freebies!  Well … who doesn’t?  Click the image below to download the washi tape collage paper from which these butterflies were made.  See page page 22 of Creative Hobbies issue 4, (on sale now) for further instructions on how to make these butterflies.

washi tape paper butterflies

Creative Hobbies available as an e-Mag!

January 21

Issue 4 mysubs splurbYes!  For those of you that love reading books and magazines on your tablet, we now have our magazine available in e-reader format.  Digital subscriptions are available from www.mysubs.co.za.

« Older Entries