February 24

Vandag se foto albums is waarlik ‘n fees vir die oë, met allerhande kreatiewe idees en uitvoering.  Saterdag op Ontbytsake, het ons Brother se ScanNCut masjien gedemonstreer.  Dit is ‘n baie veelsydige masjien!  Ons wys jou hoe om hierdie oulike gallery aanmekaar te sit. Klik op die prent hieronder om die projek af te laai.  Vir meer inligting oor hierdie merkwaardige produk van Bother klik hier.

Brother ScanNCut