February 17

Soos gesien op TV!  Hierdie slag wys ons jou hoe om ‘n vaal t-hemp op te kikker met mooi boduurwerk, deur die Brother Innov-is V3 masjien. Klik op die prent om hierdie projek af te laai.  Om meer inligting te bekom oor hierdie borduurmasjien kliek hier.

brother slurb